Supplementering van Wild Tydens die Droë Seisoen
Oor die jare was daar paar stellings wat my bybly as dit kom by wildvoeding. Tydens ‘n boeredag waar ‘n wildslek bekend gestel is het ‘n senior boer vir die spreker gesê hulle foeter nou die “natuurlike sisteme” wat nog altyd gegeld het op. Laai ons inligtingsbrosjure hier af.
Supplementering van Wild Tydens die Droë Seisoen Read Post »


