Die vraag of daar aan ‘n skaap se behoefte aan proteïen voldoen kan word met slegs ureum en ammoniumsulfaat sonder natuurlike proteïen word dikwels gevra. Die logiese vraag wat daarop volg is of natuurlike proteïen koste effektief is. Heelwat navorsing, veral op beeste maar ook op skape, is wêreldwyd daaroor gedoen.
Laai ons inligtingsbrosjure hier af.
